ANGELIQUE GERBER SE BEGINNERSKURSUS OOR SOSIALE MEDIA

Welkom by my “BEGINNERSKURSUS OOR SOSIALE MEDIA”! In hierdie kursus gaan ons stap vir stap die opwindende wêreld van sosiale media-vermarkting en -bestuur ontdek. Hierdie kursus is spesifiek ontwerp vir beginners, so maak nie saak of jy reeds bekend is met sosiale media of glad nie – ons sal saam stap vir stap leer en groei.